Pryse sluit kommissie in. Alle regskoste en oordrag kostes is uitgesluit.
Ver/no | Prys | Area | Beskrywing | foto |
---|---|---|---|---|
E1 | R 172 000 | Northam | erf 405 vk m | |
E2 | R 172 000 | Northam | erf 358 vk m | |
E3 | R294 000 | Thabazimbi | erf 1012 vk m, hoekerf, besigheidsregte | |
E4 | R250 000 | Thabazimbi | erf 899 vk m, bouplanne vir 3 slaapkamer huis kan voorsien word | |
E6 | R210 000 | Thabazimbi | erf geleë te uitbr 18. 2 sykante v erf omhein. 1060 m2 | |
E7 | R210 000 | Thabazimbi | erf geleë te uitbr 37. 1237 m2. nie toegeruste boorgat. | |
E8 | R269 000 | Thabazimbi | erf geleë te uitbr 37. 1338 m2 |