AvT Eiendomme Thabazimbi

Lys van plase beskikbaar

Pryse sluit kommissie in. Alle regskoste en oordrag kostes is uitgesluit.

Prys lys/kort beskrywing.
Kliek op prys, area of beskrywing om te sorteer.
Ver/no Prys Area Beskrywing foto
F1 R3 090 000 Thabazimbi 24 ha wild/beesplaas 24 km vanaf Thabazimbi gelee; sandgrond; soetveld; 1 sykant geelektrifiseerde wild draad, 2 sy kante net wildomheining krag moet net gekoppel word; 3 boorgate(2 toegerus); 3 x 10 000 l watertenks en drukpompe; werkers kwartiere; groentetuin. +- 60 rooibokke en 4 blouwildebeeste(1 bul en 3 koeie); PLUS ruim 2 slaapkamer grasdak huis met 2 badkamers(vol:stort/bad/wasbak en toilet); dek aan bokant van huis; swembad asook 2 x 1 slaapkamer chalets, 1 badkamer(1 x bad/wasbak en toilet; 1 x stort/wasbak en toilet); 4 toesluit motorhuise. foto
F2 R6 180 000 Thabazimbi 336 ha wildsplaas, 28 km buite Thabazimbi gelee; Geboue: Dubbel verdieping; Sinkdak. TANS AS GASTE HUIS BEDRYF. ONDERSTE VLAK: ontvangs area; kombuis; aparte opwaskamer; sitkamer/gesinskamer;4 slaapkamers met on suite badkamers(STORT/WASBAK/TOILET); aparte badkamer(stort/bad/wasbak en toilet); 2 lugreelaars( 1 in sit/eetkamer asook slaapkamer; dakwaaiers in leefareas en slaapkamers; BOONSTE VLAK: 3 Slaapkamers met 2 on suite badkamers(1 x stort/wasbak/toilet; 1 x stort/wasbak/bad en toilet; 2 x balkonne; 1 x studeerkamer en/of slaapkamer; BUITE GEBOUE: swembad en lapa; aparte ontspannings area; afdakke vir 11 motors; slag/koelkamer; 3 stoorkamers; werkers kamer; 2 chalets(1 x slaap 2 persone; badkamer met stort/bad en toilet/buite stort); braai area; sonkrag; yskas en stoof - gas. 2e chalet slaap 6 persone); kampeer terrein met opwaskamer/toilet/wasbak. gebruik "donkie" om warm water te kan kry. ook by chalets. 2 Eskom krag punte;2 km Eskom serwituut pad(langs hoofpad/nie deur plaas); 4 toegeruste boorgate(1 x diesel; 3 x elektries);7 suippunte; verskeie boomsoorte:hardekool,sekelbos, olyf; Huis: worsbome; broodbome; blou buffel gras ; klipperrige sand, rooigrond; 375 tot 400mm reenval per jaar; 3 sement damme; 6 krippe; OOK JAG PLAAS. wild spesies: rooibokke, klip springers, elande, blesbokke, njala's, koedoes; zebras, steenbokke, jakkalse; bobbejane foto
F4 R11 330 000 Dwaalboom wild/beesplaas 2 gedeeltes wat afsonderlik gekoop kan word: R4 120 000(516 ha ongerepte gedeelte 2 van plaas); R7 210 000(730 ha ongerepte gedeelte 3 van plaas); Naaste dorpe: Dwaalboom 10 km, Northam 50 km en Thabazimbi 60 km; Reenval 250 tot 400 mm pj. 4 boorgate, nie toegerus; pyp lyn vanaf Vaalkop dam beskikbaar, moet na plaas aangelê word, so ook Eskom lyn; bees krale op 730 ha gedeelte. dra krag 200 beeste. ou lande kom voor op 516 ha gedeelte, maar dis toegegroei. wild: o.a. rooibokke/koedoes/klipspringers/rietbokke/ribbokke/vlak varke. Bome: o.a. hardekool/fynbos/maroela/rooibos. soet gras tipe; grond tipe: 2/3'es rooi grond, 1/3e turf; GEEN grond eise foto
F6 R10 300 000 Northam 49 ha plus 18,6 ha bees/saai plaas. Naaste dorp: Northam +- 6km; Rustenburg 60 km en Thabazimbi 80 km; Reenval +- 400 mm pj. 49 ha: 3 slaapkamer huis, 1 badkamer; 3 deur motorhuis, parkering vir nog 5 motors (word tans as stoor gebruik); sit/eetkamer/kombuis; 2 toegeruste boorgate; 6 ha landerye(groente) PLUS: aparte 2 slaapkamer huis; Bome: o.a. geelhaak, haak-en-steek. gras tipe: soetveld. 4vt onyx draad omheining om huis, bees draad omheining om plase; 18,6 ha: 3 x 2 slaapkamer huise(word tans verhuur); grond tipe: rooi grond; GEEN grond eise; MTN en Vodacom opvangs. Eskom krag voorsiening. foto
F7 R10 815 000 Dwaalboom WINSKOOP VAN DIE JAAR!!! 1049ha wildsplaas teen teerpad. Wildsheining. 70ha geelektrifiseerde willdheining met sifdraad. 8 x 8ha kamp. wawielstelsel met windpomp en 9 suipings vir inensiewe wildteling. 2 gronddamme, 2 sementdamme,laaibank, passiewe vangkraal(30 tot 40 m radius),3 hospitaalkampies,vrystelling vir 22 wilspesies. Wildspesies: blouwildebeeste; Koedoes; Rooihartbeeste; Blesbokke; Elande; zebras; kameelperde; rooibokke; waterbokke; gemsbokke; steenbokke; duikers; ribbokke; rietbokke asook vlakvarke en bobbejane. jagkamp. Eskom krag voorsiening. Grondtipe rooigrond/turf/kalk. Boomsoorte maroela/akasia en paar hardekool bome. soetveld. geen grondeise. +-600mm reenval p.j. Groot 4 slaapkamer grasdak huis met 2 badkamers; kombuis; opwaskamer; oopplan sit/eetkamer/gesinskamer, balkon wat uitkyk oor 2 wildsuipings; lapa/swembad/3 motorhuise, groot slagkamer/koelkamer met stoorkamer, buite toilet en stort. PLUS aparte 3 slaapkamer grasdak huis met 2 badkamers, gesinskamer, 1 motorhuis; beide huise toegerus met alarmstelsel, hoofhuis toegerus met kamerastelsel foto