Pryse sluit kommissie in. Alle regskoste en oordrag kostes is uitgesluit.
Ver/no | Prys | Area | Beskrywing | foto |
---|---|---|---|---|
L1 | R12,5 miljoen | Thabazimbi | Pragtige bosveld lodge 15km buite Thabazimbi; naby Marakele Nasionale park; 49ha; wild omheining; wild:koedoes/njala's(getalle van wild nog nie beskikbaar); 9 chalets(slaapgeriewe vir 27 persone per nag; chalets beskik oor DSTV/gratis internet fasiliteit/braai area/yskas/klein kombuis);konferensie kamer (+-30 persone); restaurant(60 persone); swembad; 3 wonings(verblyf vir eienaar/bestuurder/toesighouer); lapa; werkers kwartiere; Eskom krag. | foto |